Friday, January 4, 2008

Monastery in Nubian Desert





The camel ride took us to this Monastery in the Nubian Desert today here at Aswan. Cant wait to have the bikes back, and quite a awkward feeling without the bikes after 5 weeks of travelling.

6 comments:

M&M said...

Hello RS

Dink aan julle...alles lyk baie cool en ons envy julle...lekker gequad die ander dag in Franschhoek berge, die ou bosbou paaitjies..was baie lekker! Sien uit om julle te sien een van die dae en dan gaan ons lekker partytjie!!! M&M

Kim Joubert said...

1 WEEK DOWN +- 3 TO GO!
STEPHEN THIS COUNTDOWN IS GOING SERIOUSLY QUICKER THAN THE FIRST WEEK YOU LEFT!

ALL I CAN SAY IS, ENJOY EVERY LAST SECOND OF THE REST OF YOUR JOURNEY AS I AM WISHING YOUR TIME PAST EXTRA FAST!!!!!!

BEFORE YOU KNOW IT, YOU WOULD HAVE ZOOMED THROUGH LIBIA, LITERALLY FLOWN OVER TUNISIA AND BY THE TIME YOU BLINK THROUGH EUROPE,

VWALA I WILL TO BE STANDING WITH WIDE OPEN ARMS WAITING FOR YOU AT THE AIRPORT.

AS I SAY 1 WEEK DOWN +- 3 TO GO!!!ONCE AGAIN MAKE SURE YOU ENJOY EVERY SINGLE SECOND!!!!!

MIN DAE LIEF MIN DAE!

Jac & Bev said...

hi daar julle twee
greetings from the land under the land down under
julle fotos op die blog lyk puik
ek hoop julle geniet jul gate uit
ek sien julle is ook net betyds deur kenya
n maand later en dit was oorlog stories
geniet die res van julle trip en hoop julle bly veilig en gesond
groetnis jacques en bev

Rolf said...

Hoezit makkers. Nog net 'n chip en 'n putt, dan's julle daar! Was gister by die krieket op Nuweland. SA is besig om vir West Indies vol mielies te stop. Daar was 'n supporters day kompetisie, toe skryf ek en al my dronk vriende in as Carribbean Hoola girls..

Buurman Allie said...

Howzit my cousins. Ek wil net presies weet hoe daai 1ste biere gesmaak het na Sudan??? Julle kan seker nie meer wag om weer full throttle te gaan nie! Hou die blink kant bo en moenie dat die honde (of kamele) dit lek nie! Cheers. Alan

Andrew & Jo said...

Hi guys. Can't believe you are having so much fun! We are very proud of you and wish we were there with you - well, as least Andrew does! Hope your trip does well from here on in - you're nearly there. Go well, A&J